Hierdie blog is geinspireer deur die gewilde tv musiek-program 'Noot vir Noot'. Op hierdie blog gaan daar 'n reeks prente vertoon word wat elk 'n sanger, musikant of musiek-groep uitbeeld. Kyk of jy kan raai wie dit voorstel deur slegs na die prent te kyk. Hou jou muis oor die prent om die antwoord te sien.
Sondag 09 Junie 2013
Britse rock-groep van Londen
Hou muis oor prent om antwoord te wys
Vir meer inligting, klik hier Vir die groep se webblad, klik hier
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking